Chris van der Merwe

15 Feb 2018

Hallo Rida, baie dankie vir 'n uiters aangename koopsondervinding deur jou agentskap. Ek het in die verlede met verskeie eiendomsagente gewerk, en jou diens staan uit bo al my vorige ondervindings. Jy is professioneel, deeglik, en het dit vir my maklik gemaak deur hierdie hele koopproses. Ek sal voortaan mense aanbeveel om van jou dienste gebruik te maak!