Wilhelm von Westernhagen

15 Feb 2018

Beste Rida, duisend dankies vir al jou hulp! Dit was een HENGSE plesier om met jou saam te werk! Alles was deurentyd so professioneel en goed georden! Jy was fantasties! Ons waardeer dit opreg!