Annemarie & Lourens Erasmus

7 Jun 2016

Ons wil net vir jou baie dankie se vir jou ongelooflike diens! Baie dankie vir jou vriendskap, ek glo ons sal vir ewig vriende bly.