Marisa Koorts

2 Jun 2016

Hi Rida, baie dankie vir al jou moeite met die transaksie en die verkryging van huurders. Dit was ’n aangename ervaring, en dit was voorwaar ’n plesier om saam met jou te werk.