Dirk Kotze

4 Apr 2014

Beste Rida, ek wil net vir jou baie dankie sê vir jou puik diens en die feit dat jy uit jou pad gegaan het om ons te help met ons soektog na 'n ideale huis. Jy het werklik daai ekstra myl gestap, al het jy ons nog nie eers persoonlik ontmoet nie. In 'n kwessie van 3 dae het jy werklik baie moeite gedoen. Jy is sonder twyfel 'n boffin op jou gebied. Ek verwys verseker enige potensiële koper/verkoper na jou toe in die toekoms.